Deel in groepe van 4 op. Die twee speler met die bal (WA & GA) gooi heeltyd harde balle in mekaar se spasies in terwyl hulle harloop. Die verdediger (GK) moet of vir `n intercept tussen die twee persone gaan met die bal of hy moet wag om die bal te onderskep by die derde speler (GS). Daarna ruil die spelers. Die doel van die oefening is om die persoon wat verdedig se oog in te kry op die bal.
This practice has no coaching points
This practice has no progressions
Here are the 5 ways that you can kickstart your 2025 in the correct way with Sportplan and make this the best coaching year you have had!
How did the Modern Olympics originally begin and why are they so culturally significant today?
The Professionalisation of Netball is changing the game. Here is how it is helping to develop the sport.